top of page

Kry U Vlakvark kaggel deur finansiering. Die stappe is maklik en vinnig. 

FINANSIERING

FINANSIERING OPSIES BESKIKBAAR

Vul asseblief vir ons die "Hoe kan ons help"  vorm, onder die Kontakbesonderhede bladsy in, met u

e-pos besonderhede.

Daar is twee vereistes waaraan jy sal moet voldoen om vir 'n lening aansoek te doen:

  1. Om meer as 18 jaar oud te wees

  2. Om permanent in diens te wees en bewys van hierdie diens te kan lewer

Ons maak dit vir jou maklik deur namens jou vir finansiering aansoek te doen; al wat jy hoef te doen is om ons van 3 dokumente te voorsien.  (Indien u sou kwalifiseer)

  1. Jou Suid-Afrikaanse ID

  2. Laaste betaalstrokie

  3. Mees onlangse bankstaat wat bewys dat jy drie opeenvolgende salarisse in jou rekening gedeponeer is.

Resultate is feitlik onmiddelik.  

*Finansiering word verskaf deur 'n finansieel geakkrediteerde verskaffer

bottom of page