top of page

SPESIFIKASIES

610mm Breedt x 450mm Diep

650mm saam met die buigstuk

790mm hoog sonder die voetstuk

Voetstuk is 400mm hoog

SKOORSTEEN DIAGRAMME

Chimne Installation Diagrams_edited.jpg

ONS BELOFTE AAN JOU

Ons beloof plegtig om slegs die beste materiale te gebruik vir jou VlakVark.  Ons vakmanskap is van die hoogste gehalte om te verseker dat jy jare lange hitte, vreugde en plesier uit jou VlakVark sal kry.

BETAAL OPSIES

Slegs EFT betaalopsie is tans beskikbaar.

Ons sal bankbesonderhede aanstuur sodra u bestelling geplaas is.

Finansiering kan ook gereël word.  

bottom of page