top of page

Die enigste konveksiestelsel kaggel op die mark!

Vlakvark with slogon AFR white.png

Rof en Onbeskof met ENIGE koue

Kaggels met effektiewe verhitting wat die koue laat bewe. 

Effektiewe Hitte Verspreiding

IMG-20230609-WA0027_edited_edited.png
Vlakvark FB post.jpg
_IGP500511.jpg

Hoe werk die VlakVark

Die VlakVark is 'n nuwe en unieke kaggelkonsep in Suid-Afrika. Aangepas en verbeter om by Suid-Afrikaanse  toestande te pas van 'n topverkoper Kanadese ontwerp.

Sê "Totsiens" vir almal wat om 'n kaggel saamgedrom is, en derduisende rande spandeer op jou gashervulling vir jou patio-area verwarmers, spaar R1000’de se elektrisiteitsrekeninge om jou huis, kroeg, sjebien of restaurant warm te hou vir familie, vriende of kliënte hierdie winter en vir die koue winters wat kom!!!

Dis innoverende ontwerp en konstruksie verseker dat die hitte deur die huis versprei word, net die rook (geen rook word in die vertrek vrygestel nie!) en minimale hitte gaan deur die skoorsteen, so min dat jy met jou kaal hand aan die skoorsteen kan raak!!!

 

'n Redelik onbekende feit is dat meer as die helfte van die potensiële hitte-energie van hout deur die skoorsteen in die vorm van vlugtige gasse verdwyn. Ons unieke ontwerp verseker dat byna al hierdie brandbare gasse ook verbrand word, wat beteken dat jy minder hout gebruik met maksimum doeltreffendheid!!

Bespaar op houtkoste, verhit meer effektief – danksy ons vernuf!!


Sy buis- en plat staalkonstruksie vorm ’n hitteruiler -  die buise word verhit en dit laat die warm lug opstyg en via die boonste opening ontsnap.  Koue lug word aan die onderkant van die buise ingesuig en die konveksieproses herhaal homself wat die kamer en omgewing vinnig verhit!!


Die unieke ontwerp beteken dis veilig, selfstandig en min onderhoud!! En raai wat?!? Dit word binne 'n paar uur geïnstalleer - koop joune vandag en wees warm vanaand!!!

(Bepalings, voorwaardes, en afleweringstye geld)
 

20220526_090048 (1).jpg
Storie
manuel-will-xEmt1D9jXOk-unsplash.jpg
chuttersnap-rLm4Wq96h_0-unsplash.jpg

Ons Storie
 

Suid-Afrikaners is plesierig, innoverend, prakties en kreatief!

Met meer as 30 jaar ondervinding in vervaardiging het ons al ons ervaring en kennis benut, om die VlakVark vir plaaslike toestande aan te pas en te ontwikkel.

 

Ons is 'n familiebesigheid met diepgewortelde waardes.

Dit is ons wens dat almal wat 'n VlakVark koop deel van die familie sal word, eindelose gesellige sosiale byeenkomste sal geniet en kosbare herinneringe rondom jou VlakVark sal bou..

Vlakvark

DIE VLAKVARK

IMG-20220624-WA0002.jpg

En oppad na hul nuwe eienaars!

VlakVark in produksie

IMG-20220906-WA0022.jpg
Contact

Hoe kan ons help?

Kontak Ons

U is welkom om ons te kontak vir verdere inligting.

vlakvarksales@gmail.com

Charles -  073 579 2690

Dankie vir jou boodskap!

SLUIT AAN BY ONS POSLYS

EN MIS NOOIT 'N OPDATERING NIE

Dankie vir aansluiting!

bottom of page